Al Franken

Al Franken
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alan Stuart Franken
Geboorte 21 Mei 1951 (1951-05-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Skrywer, vervaardiger, en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Al Franken (gebore 21 Mei 1951) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Trading Places (1983) en Stuart Saves His Family (1995), en in die televisiereekse Saturday Night Live (1975) en LateLine (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy